11 Julie 2021
Theme/Tema: Sebastian die Leeuwelpie
Date/Datum: 11 Julie 2021
Where/Waar: Volle Evangelie Kerk, Nous Toeka, Kaapsehoopstraat, Nelspruit
Sort description/kort beskrywing:
Die geleentheid sluit die opening van Sebastian die Leeuwelpie se speelpark by Vollies in. Voorlesing van Sebastian die Leeuwelpie aan kinders asook die inkleurprente van Sebastian en sy kampmaters.
31 Julie 2021
Theme/Tema: Sebastian the Lion Cub
Date/Datum: 31 Julie 2021
Where/Waar: Valley Hyper Shopping Centre, Valencia, Nelspruit
Sort description/kort beskrywing:
Management of the centre arranged an educational day for children. Various events in the centre will take place, including 8 books from Sebastian the Lion Cub will be given away as price.